© 2007 Copyright SM Visa is part of Sarie Marais Ltd. ALL rights reserved.

Sluit aan by ons gesprek forum en gesels, lag en huil saam met ons. SM Forums, 'n LEKKER plek om te wees !!

Lidmaatskap is gratis.

Radio Sarie is die EERSTE Afrikaanse Internet radio stasie wat van omroepers gebruik gemaak het. Tans saai ons uit vanaf Engeland, Europa, Florida (VSA), Atlanta, New Mexico, Skotland en Suid Afrika.

Radio Sarie - EGTE Vermaak !

SM Visa is goedgekeur en word gereguleer deur die OISC (Office of Immigration Services Commisioner)
Logo

Terme

Ons by  SM Visa het ‘n geen visa geen fooi beleid. Indien u visa aansoek nie slaag nie sal u fooi terug betaal word binne twee werks dae.Enige kostes wat aangegaan is sal afgetrek word en op u staat verskyn. Hierdie is gewoontlik pos en koerier kostes.

Indien u aansoek afgekeur word as gevolg van verkeerde / misleidende / onwettige inligting wat deur u verskaf is sal daar geen terugbetaling van u fooi wees nie en die volle fooi sal verbeur word.

Ons vereis ‘n betaling van ten minste 50% van ons fooi tydens aansoek en die res van die betaling wanneer u Dokumente afgehaal word, tensy die afbetalings ooreenkoms onderteken is.

In sommige gevalle mag dit in u beste belang wees indien ons u verwys na ‘n spesialis in u geval. In so ‘n geval sal ons dit eers met u bespreek. Ons vra geen fooi vir Verwysings nie.

By SM Visa is daar geen versteekte fooie nie. Die bedrag wat u sien is die bedrag wat u betaal. Home Office fooie is apart en kan nie terug geis word indien die aansoek afgekeur word nie.

Indien u binne die grense van die Europese Unie en die VK aansoek doen moet BTV van 17.5% bygevoeg word.