© 2007 Copyright SM Visa is part of Sarie Marais Ltd. ALL rights reserved.

Sluit aan by ons gesprek forum en gesels, lag en huil saam met ons. SM Forums, 'n LEKKER plek om te wees !!

Lidmaatskap is gratis.

Radio Sarie is die EERSTE Afrikaanse Internet radio stasie wat van omroepers gebruik gemaak het. Tans saai ons uit vanaf Engeland, Europa, Florida (VSA), Atlanta, New Mexico, Skotland en Suid Afrika.

Radio Sarie - EGTE Vermaak !

SM Visa is goedgekeur en word gereguleer deur die OISC (Office of Immigration Services Commisioner)
Logo

VK Gids

Ons VK Gids sluit in :

1x selfoon en vooraf betaalde sim kaart

Inligting aangaande bankrekeninge .

Werk en werks geleenthede.

Hoe om 'n :National Insurance" nommer te kry. .

Hoe die VK gesondheids diens werk .

Verblyf, waar om verblyf te kry.

Verskille vervoer metodes.

Raad met die aankoop van meubels .

Raad met die aankoop van 'n voertuig.

Bestuur, Voertuig lisensie, Toets en versekering raad en idees..

Hoe om gratis of goedkoop telefoon oproepe te maak.

Inligting oor die opstel van 'n testament.

Wat on te doen wanneer u dringende hulp nodig het. (posisie, Siekte, ongeluk of dood) .

Beskikbaar teen slesg £40.00 uitsl btv Kan u bekostig om dit nie te doen nie?

Kontak ons vir meer besonderhede